Sedert 2003

Van 'n nederige begin tot 'n belangrike rolspeler

Rapport Onderwysfonds (ROF) is 'n nie-winsgewende organisasie (NPO 041-391) wat tersiêre onderwysstudente finansieel bystaan met leningsbeurse. Die fonds bestaan al sedert November 2003 en het oor die jare reeds duisende studente gehelp om hul droom om 'n onderwyser te word, te bewaarheid. Daar word jaarliks meer as 750 aansoeke ontvang, met ongeveer 500 wat vir 'n leningsbeurs kwalifiseer.

ROF is Suid-Afrika se enigste Afrikaanse Onderwysfonds wat in toekomstige onderwysers belê — met meer as 2 dekades se ervaring en 'n volhoubare befondsingsmodel wat 'n blywende opvoedkundige impak het.

Ons storie — 2003 tot vandag

  1. 2003

    ROF gestig as nie-winsgewende weldaadsorganisasie

  2. 2003–2022

    Duisende studente ondersteun; 750+ aansoeke jaarliks ontvang

  3. 2023

    ROF vier 20 jaar se ondersteuning, uitbreiding en ontwikkeling van die Afrikaanse onderwyssektor.

  4. Vandag

    ROF se impak en bydrae tot Afrikaanse Onderwys, en bemagtiging van Afrikaanse onderwysers is groter as ooit.

Leierskap & direksie

Charl Bloomberg

Charl Bloomberg

Korporatiewe Bestuurder
Jade van der Walt

Jade van der Walt

Bemarking
Peet van der Merwe

Peet van der Merwe

Finansies
Elmari Bezuidenhoudt

Elmari Bezuidenhoudt

Administrasie

Uitvoerende komitee

  • Inge KühneVoorsitter
  • Jan BosmanAfrikanerbond (AB)
  • Astrid de VosTrust vir Afrikaanse Onderwys (TAO)
  • Werner HumanAfriForum

Trustees

  • Pieter SteynTrust vir Afrikaanse Onderwys (TAO)
  • Jaco DeaconFedsas
  • Nico StofbergAfrikanerbond (AB)
  • Micheal JonasAfrikaanse Taalmuseum en -monument
  • Louis SwanepoelSAOU
  • Ernusta MaralackRapport
  • Melanie BuysSOS

Bestuurder

  • Charl BloombergKorporatiewe Bestuurder

Eerste voorsitter

  • Tim du Plessis

Huidige voorsitter

  • Inge Kühne

Help ons om nog onderwysers te bemagtig.

Ondersteun Ons Missie