Selfs die kleinste bydrae kan ‘n groot verskil in die toekoms van ‘n jong matrikulant maak. Elke bietjie help om ‘n beter toekoms vir jongmense in Afrikaans te verseker. Daar is vier maniere om jou bydrae te maak:
Bankbesonderhede:
Die Rapport Onderwysfonds
Absa
Takkode 632 005
Rekeningnommer: 405 864 6741 (tjekrekening)
2. SMS “ROF” na 38392 – R10 per sms
3. Word ‘n vriend van ROF – Maandelikse debietorder
4. Borg ‘n student vir 1 / 2 / 3 jaar
As u in die verlede ‘n skenking gemaak het, wil ons graag vir u persoonlik bedank. SMS asb. (teen standaard tariewe) u naam en datum van skenking na 073 122 8800. Ons hoor graag van u!