Kategorie-argief: Koerant-artikels

Durbanville Sakekamer netwerk op Loch Lynne

Durbanville Sakekamer het Woensdagaand ’n netwerk-geleentheid by Loch Lynne Wynkelder gehad. ‘n Paar professionele sakemanne het spreekbeurte gekry om hul besighede te bemark waarna daar heerlik gekuier is en verder netwerking gedoen is. “Dis waar sakemanne mekaar ontmoet”, sê Regardt … Continue reading

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

Wynland Gholfers maak harte en hande oop vir ROF

Rapport het saam met die Paarl gholfklub die Kaap aan die brand gespeel met ‘n gholftoernooi wat al vir meer as 30 jaar plaasvind. Die Rapport Wynlandweek gholftoernooi het op Saterdag 8 Oktober afgeskop en elke dag is daar gholf … Continue reading

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

Bethlehem Rapportryers swaai die golfstokke vir ROF

Bethlehem Rapportryers het ‘n paar jaar gelede besluit om elke jaar ‘n bydrae te maak vir die Rapport Onderwysfonds uit hul jaarlikse fondsinsamelingsprojekte. Daar is toe besluit om jaarliks ‘n golfdag te reel met ‘n unieke karakter vir Bethlehem, naamlik … Continue reading

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

Parmalat ondersteun Rapport Onderwysfonds

Laai dokument af…

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

ROF KUIER OP MYKONOS – 25 Maart 2011

Die Langebaan Country Estate het ROF Vrydagmiddag, 25 Maart met Weskus gasvryheid verwelkom en ‘n eenheid aan ons beskikbaar gestel sodat ons van daar kon werk. Die feesgangers het ons nie teleurgestel nie;  plattelandse vrygewigheid het gehelp dat daar ’n … Continue reading

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

Absa maak sy beursie wyd oop vir tersiêre opleiding

Die Rapport Onderwysfonds (ROF) het die afgelope 11 jaar meer as 900 behoeftige leerlinge bygestaan met leningsbeurse. Vanjaar help dié fonds weer eens 137 leerlinge teen ’n totale koste van R1,5 miljoen.

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

Help afbreek aan die armoedesiklus – 2011-01-08

Die huidige sosialistiese maatskaplike benadering van die regering, wat ook beskryf kan word as opheffing-deur-toelaes, slaag nie daarin om sy doelwit te bereik nie.

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

NWU beloon dosente wat inspireer – 2010-11-06

Rapport Johannes de Villiers Die verhouding tussen studente en hul dosente is kwesbaar en ’n mens kan nie die ware impak daarvan bepaal nie.

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

Rapport se redakteur as topvrou in die SA media aangewys

01-08-2010 Liza Albrecht, redakteur van Rapport, is deur die tydskrif The Media aangewys as vanjaar se top-vrou in die Suid-Afrikaanse mediabedryf.

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit

14 groepe wil armoede onder Afrikaanses probeer verlig

Rapport 2010-03-07 Celinda Groenewald Altesame 14 vroue-organisasies het Dinsdag op ’n nasionale Afrikaanse vrouekongres in Krugersdorp vergader oor die armoedevraagstuk onder Afrikaanse vroue en kinders. Die kongres is deur die Dameskring georganiseer en volg op Solidariteit Helpende Hand se Reddingsdaad-kongres … Continue reading

Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus | Kommentaar gesluit