To English site:
Vinnige Skakels:
Bankbesonderhede:
Die Rapport Onderwysfonds
ABSA
Takkode 632 005
Tjekreknr: 405 864 6741
Author Archives: philmarie
Universiteit Vrystaat ondersteun ROF
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ‘n skenking van altesaam R75 000 aan die Rapport Onderwysfonds gemaak. Die gelde word uitsluitlik gebruik vir die opleiding van Afrikaanse studente wat hulself in die onderwys wil bekwaam. Prof Jonathan Jansen, UV-Rektor … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
virseker : Elke polis sit glimlag op ‘n kind se gesig
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
PSG KONSULT (PTA-OOS) ONDERSTEUN RAPPORT ONDERWYSFONDS
PSG Konsult Pretoria-Oos het ’n skenking van R15 000 tot die Rapport Onderwysfonds gemaak om te verseker onderwysers word opgelei om Afrikaanse onderrig in skole te gee. Die kantoor bestaan al agt jaar in Pretoria-Oos en die 8 direkteure en … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
ABSA bele in opvoeding
‘n Ruim geldelike skenking deur Absa aan die Rapport Onderwysfonds (ROF) het Afrikaanse onderrig ‘n yslike hupstoot gegee. Me. Mihloti Mathye, bestuurder van korporatiewe sosiale beleggings van Absa, het ‘n tjek vir R300 000 aan Bokkie Gerber, redakteur van Rapport, … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
Distell Stigtig gee ROF ‘n hupstoot
Die Rapport-Onderwysfonds (ROF) het ’n skenking van R30 000 van die die Distell Stigting ontvang vir die opleiding van twee belowende Afrikaanssprekende onderwysstudente. Die Distell Stigting fokus op die finansiering van akademiese opleiding (soos beurse en ander finansiële ondersteuning), asook nie-akademiese … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
DAMES GEE GROOT AAN ROF
Die Dameskring het die Rapport Onderwysfonds (ROF) die afgelope week met ‘n skenking van R140 000 ‘n groot hupstoot gegee. Me. Mignon Smit (tweede van regs), nasionale voorsitter van die Dameskring, en me. Lynn Kruger, uitvoerende beampte, het die tjek … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
Durbanville Sakekamer netwerk op Loch Lynne
Durbanville Sakekamer het Woensdagaand ’n netwerk-geleentheid by Loch Lynne Wynkelder gehad. ‘n Paar professionele sakemanne het spreekbeurte gekry om hul besighede te bemark waarna daar heerlik gekuier is en verder netwerking gedoen is. “Dis waar sakemanne mekaar ontmoet”, sê Regardt … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
Wynland Gholfers maak harte en hande oop vir ROF
Rapport het saam met die Paarl gholfklub die Kaap aan die brand gespeel met ‘n gholftoernooi wat al vir meer as 30 jaar plaasvind. Die Rapport Wynlandweek gholftoernooi het op Saterdag 8 Oktober afgeskop en elke dag is daar gholf … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit
Bethlehem Rapportryers swaai die golfstokke vir ROF
Bethlehem Rapportryers het ‘n paar jaar gelede besluit om elke jaar ‘n bydrae te maak vir die Rapport Onderwysfonds uit hul jaarlikse fondsinsamelingsprojekte. Daar is toe besluit om jaarliks ‘n golfdag te reel met ‘n unieke karakter vir Bethlehem, naamlik … Continue reading
Gepubliseer in Koerant-artikels, Nuus
Kommentaar gesluit